Sam Waterston

Sam Waterston
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Samuel Atkinson Waterston
Geboorte 15 November 1940 (1940-11-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4, insluitende James en Katherine Waterston
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1962–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sam Waterston (gebore 15 November 1940) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Great Gatsby (1974) en The Killing Fields (1984), en in die televisiereekse Law & Order (1990) en I'll Fly Away (1991).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search